Call Us: +27 (0)12 940 8243

 Request a Quote | Call Me Back

Henrik Ruiters is ter dood veroordeel en kry kennis dat hy oor ‘n week gehang gaan word. Kan die jong onervare prokureur Hardus Grove hom red van die galg?
Hardus raak betrokke met ‘n mooi dosent, maar Henrik se studente suster probeer ‘n wig indryf in die nuwe verhouding. ‘n Betoging binne die hof en die moord wat volg beïnvloed die verloop van die dringende hofaansoek om Henrik te red. Is daar genoeg tyd oor vir Hardus om die onmoontlike te vermag?

Tyd is nie sy maat nie.

Houtjie van die ...

Book Covers

Houtjie van die Galg - Author: Frans Go...

Continue

Azania Lives: So...

Book Covers

Azania Lives: South Africa's Democratic...

Continue

If The Shoe Fits...

Book Covers

If The Shoe Fits - Author: Carol Erasmu...

Continue

Standing on the ...

Book Covers

Imagine the ability to create the fasci...

Continue

Contact Us

466 Tennessee Rd,
Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, 0043

  012 940 8243

  086 655 2570

  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.